Indien hierdie e-pos nie reg vertoon nie, kyk na die aanlyn-weergawe.

Nr. 5 - Januarie 2016

Matrieks: Ontvang hiér wêreldklas-tersiêre opleiding in Afrikaans
Deur Inge Strydom

Die groot gewag is verby: Jy het amptelik matriek geslaag en is oorstelp van vreugde. Jy is opgewonde oor al die toekomsmoontlikhede maar is onseker oor die pad vorentoe. Wat nou gemaak?

Die vakbond Solidariteit se tegniese opleidingskollege, Sol-Tech, en die Solidariteit Beweging se tersiêre opleidingsinstelling, Akademia, bied gelukkig vir alle Afrikaanssprekende skoolverlaters ʼn uitweg.
Lees meer. Klik hier.

Sol-Tech gaan grόόt in 2016
Deur Inge Strydom

Sol-Tech, die Solidariteit Beweging se tegniese opleidingskollege, beplan in 2016 ʼn jaar propvol nuwe, opwindende projekte en inisiatiewe om die kollege nog groter, beter en sterker te maak.

Lees meer. Klik hier.

Akademia sprei vlerke met nuwe gebou
Deur Inge Strydom

Akademia skop vanjaar op ʼn hoë noot af. Nie net het dié unieke privaat, Afrikaanse hoëronderwysinstelling vandeesweek na ʼn nuwe gebou in Centurion verhuis nie, maar is Akademia nou nog ʼn stap nader daaraan om ʼn volwaardige Afrikaanse universiteit te wees. Lees meer. Klik hier.

Kontak ons
Telefoonnommers:
012-644-4300
0861-25-24-23
Faksnommer:
012-664-6493
H/v DF Malanstraat
& Eendrachtstraat
Kloofsig
Posbus 11760
Centurion
0046
diens@solidariteit.co.za
Besoek ons webblad, klik hier.

Teken in / Teken uit